Die Welkom-stoeiklub het vyf eerste plekke huis toe gebring ná die Johnnie Reitz Big 5-stoeitoernooi. Dit is ‘n groot stoeigebeurtenis met ‘n rekordgetal inskrywings van 1 008 stoeiers. Die toernooi het op 2 Augustus by die Universiteit van Pretoria (UP) plaasgevind. Van links, voor: Lian Herbst (o.7, vrystyl, eerste), Danny Niewenhuis (o.7, vrystyl, derde), Hunter Els (o.8, vrystyl, derde), Jan Phillip Du Plessis (o.7, vrystel, derde) en Lewies Jonker (o.8, vrystyl, derde); agter: Jaco van der Merwe (hoofafrigter), C.J. Swart (o.15. vrystyl, eerste), Wian van der Merwe (o.13, vrystyl, eerste; vrystyl-presidente, derde), Greco Roman (presidente, eerste) en Ian Jonker (afrigter). Foto: Verskaf
Stoeiers presteer op interasionale vlak
|

Stoeiers presteer op interasionale vlak
|

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Maak reg vir stoeimat
Lede van die Welkom-stoeiklub het aan die Vrystaatse stoeitoernooi 2de liga, wat op 22 Julie…
by
Marti Willon
-

Toprollerduiwe in VS te vinde
Die derde Vrystaat- ope wedvlugbyeenkoms tussen verskeie rollerduifklubs in die Vrystaat het op 17 en…
by
Vistaon
-

Katrol grotes in
Die Freddies-hengelklub het op 13 Oktober ’n klubkompetisie by Aldam gehou. Madeline Vorster was eerste…
by
Marti Willon
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.
