Thina Speelman, ’n leerling aan Welkom-Gimnasium, was lid van die Vrystaat-o.18-netbalspan wat van 23 tot 28 Junie aan die Telkom-uitdaagtoernooi in Pretoria deelgeneem het.


Speel vir VS in toernooi

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article