Leerlinge van die Primêre Skool Naudeville het van 6 tot 8 Oktober aan die Kloppers-tennistoernooi in Bloemfontein deelgeneem. Van links is Henrè Rossouw (4de, seuns o.12), Bertus Swart (23ste, seuns o.12), Estie Cronje (4de, meisies o.12), Nardus Cronje (17de, seuns o.10) en Johandré du Plessis (5de, seuns o.8).Foto: Verskaf

Speel in toernooi

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article