Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
Lig skyn op sporttalent
Die kragmeting tussen die Goudveld-Hoërskool en Bethlehem Voortrekkers op Voortrekker se sportvelde in Bethlehem het naelbyt-aksie en opwinding verskaf. Die eerstespanwedstryde het almal die spanning hoog laat loop. Voortrekker se […]
-
Gift of umbrellas to keep the sun at bay
The Dutch Reformed Church Riebeeckstad (NG kerk) donated umbrellas to the learners who benefit from the Riebeeckstad High School feeding scheme. This was given in the hope that the umbrellas […]
-
Amari CandyLand
Sing en dans hul hart uit Die Amari-skool se Melodramari, CandyLand, op 15 en 16 Mei by die Ferdi Meyer-saal was ‘n vrolike en kleurvolle vertoning wat die harte van […]
-
Odensia Craven week spelers
Drie rugbyspelers van die Laerskool Odensia is in die Griffonspanne ingesluit
-
Naudeville Primêre Skool Cravenweek skeidsregter
Hy is gekeur om as skeidsregter op te tree op die Cravenweek-akademieweek.
-
Ma en seun jaag drome op galop na
“Dapper en vol selfvertroue, met Pappa Jaen van Deventer, het Jaen-Carlo, met ‘n wildvreemde perd, sy debuut gemaak.”
-
Welkom Gimnasium aan die werk by Blessings
Die Voortrekkers en kunsstudente van Welkom-Gimnasium het Saterdag 10 Mei by Blessings Diere-welsyn in Welkom gekuier.
-
HTS oorstroom met riool
Die skool se tuiswedstryde kan ook net op dié veld plaasvind. Dié situasie is by die provinsiale departement van onderwys aangemeld.
-
Witteberg se rugbytokse skop stof in Gouties se oë
Die Goudveld-Hoërskool en Hoërskool Witteberg het weer kragte gemeet in die Wesgrowliga Op die rugbyveld het Witteberg stof in die Gouties se oë geskop met ‘n eindtelling van 38 – […]
-
Junior Sportman vereer
Ernst Fourie van die Primêre Skool Naudeville is as die GoldFM 104.3 Golden Globes se junior sportman van die jaar aangewys. Hy het goud en brons in die JKA Karate-kampioenskap […]










