• Derby 2025 vol aksie

    Derby 2025 vol aksie

    Die gees van mededinging was reeds op Vrydag, 30 Mei, tasbaar tydens die jaarlikse optogte wat deur die strate van Welkom gehou is. Leerlinge, ouers en oudleerlinge het opgewonde gewag op die groot sportdag.

    2 min read
  • South African universities struggle to maintain global standing

    South African universities struggle to maintain global standing

    Only three South African universities have secured positions among the top 500 tertiary institutions worldwide, according to the latest Center for World University Rankings (CWUR) released yesterday. The 2025 rankings […]

    Novus Media
    3 min read
  • Sukses haalbaar

    Sukses haalbaar

    Waldo Barreto, eerste seunshokkiespan kaptein: Die tyd het aangebreek – die derby teen Welkom Gimnasium is hier! Elke oefensessie, elke drilsessie, elke afslaan, afskop en afgooi het julle voorberei vir […]

    1 min read
  • Karakter gebou

    Karakter gebou

    Mianique Lombard, Goudveld-Höerskool se eerste meisies hokkiespan: Namens die meisies eerste hokkiespan wil ek elke span sterkte toe wens vir die Gimnasium- en Goudveld -derby. Hierdie wedstryde gaan oor meer […]

    1 min read
  • Presteer met trots

    Presteer met trots

    Tamsin Parsons, kaptein van Welkom-Gimnasium se eerste meisiehokkiespan:Saterdag is nie sommer net nog ‘n wedstryd nie. Dis die derby – die dag waarvoor ons geoefen het, gesweet het en saam […]

    1 min read
  • Once a Gimmie, always a Gimmie

    Once a Gimmie, always a Gimmie

    Lorenzo Sardinha, hockey captain: It is a true honour to lead the first team hockey boys. This role has shown me that with great leadership comes great responsibility.These boys have […]

    1 min read
  • Gouties se eerste rugbyspan

    Gouties se eerste rugbyspan

    Die Goudveld-Hoërskool se eersterugbyspan is van links, voor: Lorenzo Martins, Thabiso Phafudi, Ryan Rowett, Motsitsi Mototo, Christiaan Swart, Diaan Jonker, Ru-Bran Kock, Tshepo Manenye, Arno Vosloo, KB Sonopo, Thoka Khooe […]

    1 min read
  • Welkom Gimnasium se eerste rugbyspan

    Welkom Gimnasium se eerste rugbyspan

    Welkom-Gimnasium se eerste rugbyspan vir die jaarlikse derby tussen topskole in 2025 is van links, voor: Dylon Titus, Julius Makhanda, Kananelo Tutubala, Tumelo Hlakoane, Jughon Juries, Ruchen Daniels en Emile […]

    1 min read
  • Ware sportmanskap die kern

    Ware sportmanskap die kern

    Dr Willie Stolk, waarnemende hoof van die Goudveld-Hoërskool: Met groot trots en opgewondenheid verwelkom ons almal by die Goud-Gim Derby 2025. Hierdie derby is nie net ‘n geleentheid vir mededinging […]

    2 min read
  • Derby bly ‘n hoogtepunt

    Derby bly ‘n hoogtepunt

    Johan Slabbert, skoolhoof, Welkom-Gimnasium: In Wekom-Gimnasium se 72ste bestaansjaar vind die 61ste Derby tussen twee van die topskole in die Vrystaat plaas. Die derby is – en bly – die […]

    2 min read

Gift this article