Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Cleaning initiative ploughs back into the community of Matjhabeng
A group of Matjhabeng service providers have taken it upon themselves to clean cemeteries in the six municipal units.
-
Groep vat probleem vas
Die AfriForum-tak in Welkom het as deel van die organisasie se #OnsDorp-projek op 1 Augustus ingespring.
-
-
Bome se ‘asem’ geoes
Die NG kerk St. Helena het sy perseel vir die plant van bome beskikbaar gestel waarvan die vrugte vrylik aan gemeentelede en die groter gemeenskap van Welkom beskikbaar sal wees.
-
-
Nóg ‘n kitsbank loop deur
Die provinsiale eenheid teen georganiseerde misdaad het ’n soektog begin na vyf mans wat daarvan verdink word dat hulle ’n kitsbank in Ruben Mogosistraat, Nyakallong, opgeblaas het.
-
-
Gehalte-plante wag op clivia-skou
Die Noord-Vrystaat-cliviaskou word op 10 en 11 September in die saal van die NG kerk Welkom Moedergemeente in Stateway gehou.
-
Polisievrou beroof in huis
Op die dreigement dat haar kinders doodgeskiet sal word, is ’n Welkom-polisievrou deur gewapende rowers gedwing om haar polisiewapen en 15 rondtes ammunisie te oorhandig.
-
Ontvoerde winkelier (27) ongedeerd vrygelaat
’n Winkelier (27) van ’n konsessiewinkel by President Steyn-myn in Welkom is ontvoer, en sigarette en kontant is geroof.










