Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Race makes winners of all
More than 1 002 athletes took part in the different races that formed part of the 20th annual Mediclinic Welkom Vista Eskom Athletic Club FS Women’s Race.
-
Race prevails despite icy cold weather
The icy cold weather on the night of the 20th annual Mediclinic Welkom Vista Eskom Athletic Club FS Women’s Race – Celebration, Gift of Time – did not dampen the great spirit and excitement of the participants.
-
Big changes on horizon
Mining giant Harmony has partnered with the Matjhabeng Local Municipality to help boost and formalise the local economy.
-
Another life claimed by deadly R30
The ill-famed stretch of the R30 provincial route between Allanridge and Bothaville has claimed yet another life.
-
Saamrygeleentheid word nagmerrie
’n Motoris van Bronville is deur twee gewapende mans oorrompel, en sy selfoon en kontant gesteel, nadat hy vir hulle ’n saamrygeleentheid gegee het.
-
Jonges pak jaarlikse uitdaging vir uithouers aan
Sewe lede van die Protea-volkspelelaer het aan die jaarlikse Volkspele-marathon in die saal van Dankbaar CVO Skool in Bloemfontein deelgeneem.
-
Getal syferkoppe wat hier tel vermenigvuldig
’n Rekeningkunde-olimpiade wat vanjaar ’n tweede keer aangebied is, het uitgekring om benewens leerlinge van die Vrystaat ook dié van die Noord-Kaap in te sluit.
-
Veldbrand-chaos laat drie in hospitaal beland
’n Plaasvoorman van Ventersburg, Johan Beket (56), het Sondag ernstige brandwonde in ’n veldbrand opgedoen en twee vragmotorbestuurders is in ’n botsing beseer toe vlamme oor die N1 buite die dorp gespring het.
-
Welkomse man aangekeer vir seksuele misdrywe met seuns
’n Man van Welkom (36) wat kinderpornografie vervaardig en op die donkerweb versprei het, is in hegtenis geneem nadat Interpol die plaaslike polisie daarvan bewus gemaak het.
-
Festival to be held annually
The Bronville Sports and Arts Festival was held for the first time this year on 7 August at the Bronville Stadium, and will become an annual event.










