Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Another suspect arrested for allegedly inciting violence
The sixth suspect in a pending incitement of violence case against the mayor of Theunissen and five cohorts was arrested on Monday (04/07) and appeared in court.
-
Project cradles babies in hope
On 4 June the House of Hope team experienced the beauty first-hand of sparing some time, investing creativity – which lies within each of us – and through that giving something to someone who expected nothing from you, but whose…
-
Boere wat onwettige immigrante indiens neem aangevat
‘n Gesamentlike polisie-optrede het boere in die Bultfontein-distrik wat onwettige immigrante in diens geneem het, toegetakel.
-
Klagte van aanhitsing tot geweld teen 6
Die sesde verdagte in ‘n hangende saak van aanhitsing van geweld teen die burgemeester van Theunissen en vyf mede aangeklaagtes, is op 4 Julie in hegtenis geneem en het 5 Julie in die hof verskyn. Karabo Brian Tseki (26) is…
-
Jong rugbyspeler van Welkom is kritiek
’n Jong rugbyspeler van Welkom, Jaco Weideman (21), se hart het Saterdag verskeie kere gaan staan, nadat hy moontik in ’n duikslag beseer is.
-
Matjhabeng se oudste inwoner sterf
Seithuti Adelina Monokoane, een van Matjhabeng se oudste inwoners, is een dag ná haar 104 de verjaardag oorlede. Sy het op 1 Julie 104 geword, en is Saterdag (02/07) aan servikale kanker dood.
-
Young Welkom rugby player is critical after match
A Welkom young rugby player, Jaco Weideman (21), whose heart stopped beating several times on Saturday after he was possibly injured in a tackle, was transferred on Sunday by helicopter to the Rosepark hospital in Bloemfontein in a critical condition.
-
Ampetlike Eskom-beurtkrag skedules vir 3 tot 8 Julie
Ampetlike Eskom-beurtkrag skedules vir 3 tot 8 Julie
-
Perfekte seisoen vir Perses
Die Griffons het Vrydag (24/06) in die HT Pelatona-stadion in Welkom die rekordboeke herskryf toe hulle met ’n oorwinning oor die OP Olifante die seisoen onoorwonne afgesluit het.








