Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Mans in hof ná ontvoering
Die Welkom-polisie het drie mans vir die ontvoering van ’n 26-jarige man in hegtenis geneem.
-
Dagga worh R60 000 seized
Two suspects in possession of dagga valued at R60 000, were arrested in a roadblock that was held on the N5 road between Senekal and Winburg.
-
Skietgeveg tussen polisie en gewapende rowers
‘n Skietgeveg tussen die Bloemhof-polisie en vier gewapende rowers het uitgebreek ná ‘n gewapende roof by ‘n snoepie.
-
-
Babas van vuurdood gered
’n Odendaalsrus-egpaar is vir poging tot moord in hegtenis geneem nadat hulle hul “duiwelbesete” babas in ’n oop vuur op hul erf probeer verbrand het.
-
Net een brandweerwa vir Matjhabeng
Matjhabeng het net een brandweerwa, en dit is nie volledig operasioneel, om brande te bestry indie ses dorpe en hul townships, die aangrensende plakkerskampe, of selfs die informele nedersettings in die 5?155?km² waarin die 36 wyke van Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit…
-
Ontvoerings neem toe in die Goudvelde
Die Goudveld ervaar tans ‘n vlaag ontvoerings van buitelandse sakelui, tesame met ‘n toenemende aantal hoëprofiel-sakelui wat slagoffers word van ontvoerders wat hoë lospryse eis.
-
Motorfietsryers toets hul vernuf by Phakisa
Die Phakisa Motocross-klub bied hierdie naweek ronde vier van die MSA Vrystaat Streekskampioenskap aan.
-
Vrouewedloop vier 20 jaar saam met Vista
Inskrywings vir die jaarlikse Mediclinic Vista Eskom Atletiekklub Vrystaat padwedloop, wat op Vrydag, 19 Augustus plaasvind, het geopen. Vanjaar vier die vrouewedloop 20 jaar van hardloopuitnemendheid, en beeld die tema, “The Gift of Time,” uit.
-
Babies saved from fire
An Odendaalsrus couple have been arrested for attempted murder after they tried to burn their “demon possessed” babies in an open fire in their yard.










