Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
K9-eenheid hou Welkom se strate skoon van dwelms
’n Dwelmhandelaar wat CAT in die strate van Welkom gesmous het, is Vrydag deur die Welkom polisie in hegtenis geneem.
-
Help dié in nood
Die Primêre Skool Naudeville in Welkom het ’n skenking van skoolskoene en -kouse van twee van Welkom se eiendomsagente ontvang. Die skoene en kouse is bedoel vir van die skool se minderbevoorregte leerlinge.
-
Dag ’n sukses
’n Lewendige, kleurvolle en opwindende opedag met die tema van gemeenskapsbetrokkenheid en jeugbemagtiging, is by die Bongani-hospitaal in Welkom gehou.
-
Naasbestaandes van man gesoek
’n Geregtelike nadoodse ondersoek is deur die polisie begin nadat die erg ontbinde lyk van ’n onbekende man, wat vermoedelik in sy laat veertigerjare was ten tyde van sy dood, by die Sandrivier-brug by Virginia gevind is.
-
Sentrum weer beskikbaar gestel vir Odendaalsrus-motoriste na vroeëre vandalisme van verkeersafdeling
Die departement van gemeenskapsveiligheid, paaie en vervoer wil die inwoners van Odendaalsrus inlig oor die toetsstasie wat nou oop is vir gebruik.
-
-
Hugo wys hy kan skiet
Hugo Ras het sy Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging- (SAJWV) nasionale kleure vir junior sportskiet in die afdeling o.13-drukluggeweer verwerf.
-
Erkenning en verteenwoordiging van Khoi-San-gemeenskapp
Die portefeuljekomitee oor samewerkende regering en die kantoor van die premier sal ’n uitgebreide proses begin om die Wysigingswetsontwerp op die Vrystaatse provinsiale en plaaslike huise van tradisionele leiers te oorweeg.
-
Springboks VS England: Spotify Rugby Musiek playlist’s streams surged on Saturday
When the Springboks played, and won, against England last Saturday at the Rugby World Cup in France, on the music front, the Spotify playlist Rugby Musiek’s streams surged by 191%.
-
Belle takes after mom
A young, local model, Lebohang Sehlabaka from Kutloanong in Odendaalsrus, has been crowned as Miss Welkom 2023.










