Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Sportspanne skitter
Die sege van 18 – 6 van die Hoërskool Diamantveld se eerste rugbyspan word as die hoogtepunt van vanjaar se openingsronde van die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks beskou.
-
Matjhabeng: Geen oplossing vir voortslepende staking
Sedert die begin van die Suid-Afrikaanse Munisipale Werkersunie (Samwu)-staking op 29 Januarie, word die inwoners van die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit deur die senior politieke leierskap en die munisipale bestuurder in die steek gelaat.
-
-
Speel hul hart uit op muurbalbaan
Muurbalspelers van die Primêre Skool Naudeville het op Saterdag 2 Maart aan die Bloemfontein-ope vir juniors deelgeneem en goed gevaar.
-
Boere leer by kenners
“Hittegolwe wat rekords oortref, erge droogtes en die immerstygende pryse van belangrike boerdery-insette soos kunsmis en brandstof is maar enkele van die baie goeie redes waarom plaaslike boere nie Landbouweekblad se herlewingslandboukonferensie in
-
Gesonde leefstyl kan nieoordraagbare siektes afweer
Suid-Afrika het met ’n groeiende las van nieoordraagbare siektes te kampe.
-
Atlete ryg prestasies in op baan
Sewe atlete van die Laerskool Koppie Alleen in Riebeeckstad het op Saterdag 2 Maart plekke behaal op die Noord-Vrystaat-atletiekkampioenskapsbyeenkoms in Sasolburg.
-
Betogers saai verwoesting in hul dorpe
Die munisipale staking wat die Matjhabeng-munisipaliteit en sy dorpe die afgelope ses weke aan die keel beet het, is besig om ’n spoor van verwoesting agter te laat.
-
Man goes missing on way to find father across border
A 28-year-old man on his way to Mozambique to look for his father, has gone missing.
-
Suspected Ventersburg drug dealers caught by police
Two alleged drug dealers were arrested on Monday, 4 March, in Ventersburg.










