Wanneer goeie reën oor die Goudveld uitsak, kry dié asemrowende waterval by The Swallows in Virginia nuwe lewe. Tussen 1 en 7 April het sowat 113mm reën oor dié gebied geval, en Blaawdrift en die Sandrivier vloei sterk. Teen Sondag was die Vaaldam se watervlak 109% en Bloemhofdam was 107%. Vloedwaarskuwings is in dié gebiede uitgereik.
Mildelike reën laat Sandrivier dreun, skouspel betower
|

Mildelike reën laat Sandrivier dreun, skouspel betower
|

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Goeie laat reëns oor sewe dae, maak dat die Swallows se waterval herleef
Wanneer goeie reën oor die Goudveld uitsak, kry dié asemrowende waterval by The Swallows in…
by
Marti Willon
-

Video: Inwoners ontruim ná uitvloei vanuit Bloemhofdam verhoog
Die stygende vlak van die Vaalrivier het talle inwoners en eienaars van gastehuise in die…
by
Helena Barnardon
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.
