Wanneer goeie reën oor die Goudveld uitsak, kry dié asemrowende waterval by The Swallows in Virginia nuwe lewe. Tussen 1 en 7 April het sowat 113mm reën oor dié gebied geval, en Blaawdrift en die Sandrivier vloei sterk. Teen Sondag was die Vaaldam se watervlak 109% en Bloemhofdam was 107%. Vloedwaarskuwings is in dié gebiede uitgereik. Foto: Marti Will

Goeie laat reëns oor sewe dae, maak dat die Swallows se waterval herleef

Wanneer goeie reën oor die Goudveld uitsak, kry dié asemrowende waterval by The Swallows in Virginia nuwe lewe. Tussen 1 en 7 April het sowat 113mm reën oor dié gebied geval, en Blaawdrift en die Sandrivier vloei sterk. Teen Sondag was die Vaaldam se watervlak 109% en Bloemhofdam was 107%. Vloedwaarskuwings is in dié gebiede uitgereik. Foto: Marti Will

Wanneer goeie reën oor die Goudveld uitsak, kry dié asemrowende waterval by The Swallows in Virginia nuwe lewe. Tussen 1 en 7 April het sowat 113mm reën oor dié gebied geval, en Blaawdrift en die Sandrivier vloei sterk. Teen Sondag was die Vaaldam se watervlak 109% en Bloemhofdam was 107%. Vloedwaarskuwings is in dié gebiede uitgereik.

Die Voortrekker-brug oor die Sandrivier, Virginia, Vrystaat – gbou in 1955. .(video – April 2025)

Die brug oor die Sandriver by Calabria, Meloding, Virginia, Free State Soth Africa (video – April 2025)

Die Sandrivier in vloed by Blaauwdrift (April 2025)

Die Sandrier, Virginia, Vrystaat, in vloed by die brug op die R730-pad by Virginia, Vrystaat. (video – April 2025)

Die Swallows-waterval op die Rietspruit. Dié spruit is ‘n sytak van die magtige 200km lange Sandrivier wat in die Allemanskraal-dam invloei. (video – April 2025) waar dit

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article