’n verrigtinge by die Liggiefees en straatmark voor die Bult-aftreeoord in Bultfontein vind op vind Vrydag 6 Desember plaas


’n Liggiefees en straatmark vind op Vrydag 6 Desember voor die Bult-aftreeoord in Bultfontein plaas.

Die verrigtinge begin om 16:00 en duur tot laat.

Die straat voor die aftreeoord word vir hierdie doel afgesper en in ’n groot teetuin omskep.

Ongeveer 40 stalletjies, met ’n Kersfees-atmosfeer, kan verwag word.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article