Die skildery waarmee Amy-Rose Castro ’n goue medal­je vir uit­mutendheid in kreatiewe skilderkuns verwerf het, met deelname aan die Stars of the Universe International Performing Arts Cup in 2025. Regs: Amy-Rose, van die Goudveld-Hoërskool. Sy het ook haar Suid-Afrikaanse kleure verwerf. Foto’s: Verskaf


Amy-Rose Castro, ’n leerling aan die Goudveld-Hoërskool, wat met haar deelname aan die kompetisie Stars of the Universe International Performing Arts Cup in 2025 presteer het.
Amy-Rose Castro, ’n leerling aan die Goudveld-Hoërskool, wat met haar deelname aan die kompetisie Stars of the Universe International Performing Arts Cup in 2025 presteer het

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article