Nina Schonken, ’n leerling aan die Goudveld-Hoërskool, was derde in die Blitsbrein Junior 2022-kompetisie. Hierdie algemenekenniskragmeting het op 13 Oktober aanlyn plaasgevind, en word jaarliks deur Media24, Netwerk24 en Cum Laude Media aangebied.
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Share this article:
You need to be Logged In to leave a comment.