Daar was groot opwinding die afgelope weke onder matrieks van 2026 toe hulle hul skoolloopbaan met glans gegroet het op hul matriekafskeid. Hier is van die matrieks se foto’s wat Vista van die spesiale geleenthede ontvang het. Stuur jou foto’s met jou en jou metgesel se naam en van, skool en die fotograaf se naam na marti.will@novusmedia.co.za.
LEES OOK: KYK | Matrieks van 2026 deel foto’s van hul mooiste aand | Vista


























You must be logged in to post a comment.