Welkom-Gimnasium se o.17-sewesrugbyspan het die naweek van 2 en 3 September aan die Trio Hoërskool se sewestoernooi by Witteberg deelgeneem. Die span het ses wedstryde gespeel en gewen, en is as die algehele wenner van die toernooi aangewys. Altesaam 16 skole het deelgeneem. Van links is, voor: Luyolo Mba, Cheswil Jooste, Jason Olivier, Rovaun van Niekerk en Kevin de Witt (afrigter) Credit: SYSTEM

Kraai koning ná taai sewesrugby

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article