Die Welkom-rolbalklub het op 30 April en 1 Mei sy jaarlikse fees en toernooi aangebied. Dit was ook die viering van dié klub se 71ste bestaansjaar. Altesaam 24 spanne van so ver soos Jagersfontein en Bloemfontein het saamgetrek. Met dié geleentheid is R778 vir die Welkom-DBV ingesamel. Corrie Smith en sy span van Bloemfontein het as die wenner van die toernooi weggestap. Dié wenspan is van links Colin Grimwood, Heleen Roets, Hennie Marnitz en Smith. Foto: Verskaf

Kraai koning op klub se vieringe

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article