Miah Erasmus, ‘n leerling aan die Primêre Skool Naudeville, kwalifiseer om aan die Vrystaatse Rising Star Challenge deel te neem op die Suid-Afrikaanse ruiterkuns- federasie (Sanesa) se nasionale kampioen- skapsbyeenkoms wat in Oktober plaasvind. Sy kwalifiseer vir vyf nommers. Foto: Verskaf

Wys ruiters hóé

Miah Erasmus, ‘n leerling aan die Primêre Skool Naudeville, kwalifiseer om aan die
Vrystaatse Rising Star Challenge deel te neem op die Suid-Afrikaanse ruiterkuns-
federasie (Sanesa) se nasionale kampioen-
skapsbyeenkoms wat in Oktober plaasvind. Sy kwalifiseer vir vyf nommers.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article