By die ontvangs van die skenking is Zack Rossouw (links, eiendomsagent) en skoolhoof Tommy Doubell.

Verskaf

Help dié in nood

By die ontvangs van die skenking is Zack Rossouw (links, eiendomsagent) en skoolhoof Tommy Doubell.

Verskaf

Die Primêre Skool Naudeville in Welkom het ’n skenking van skoolskoene en -kouse van twee van Welkom se eiendomsagente ontvang. Die skoene en kouse is bedoel vir van die skool se minderbevoorregte leerlinge.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article