Lynn-Mari Louw van die Goudveld-Hoërskool was tydens die Suid-Afrikaanse skolekampioenskap eerste in hamergooi vir meisies o.17, met 54,23m. Sy het ook ‘n tweede plek in diskus meisies o.17, met ‘n afstand van 42.89m, behaal.
Gouties atleet suksesvol met hammer, behaal tweede plek
|

Gouties atleet suksesvol met hammer, behaal tweede plek
|

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

GJ spring ‘n tweede plek los
GJ Wessels, 'n leerling van Goudbeld-Hoërskool, het tydens die Suid-Afrikaanse skole kampioenskappe 'n tweede plek…
by
Vistaon
-

Naudeville tennis kampioen
Johandre du Plessis, 'n leerling aan die Primêre Skool Naudeville, het op 23 en 24…
by
Vistaon
-

Kampioen gaan van krag tot krag
Chanique Wilkens, 'n leerling van Welkom-Volkskool, is reeds vir twee jaar agtereenvolgens die Suid-Afrikaanse kampioen…
by
Vistaon
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.
