Welkom-Gimnasium se eerste meisieskrieketspan het op 19 Januarie die span van die Hoërskool Hentie Cilliers met drie paaltjies oorwin.

Welkom-Gimnasium se eerste meisieskrieketspan het op 19 Januarie die span van die Hoërskool Hentie Cilliers met drie paaltjies oorwin.

Dit is die sesde wedstryd agtereenvolgens dat dié span Henties klop.

Op die foto, van links is, voor: Isabella Maritz, Bonolo Lekhoto en Carike du Toit; agter: Karabo Kondile, Mia Best, Kendra Kotze, Melienke Weiss, Venè Steyn, Kevin de Witt, Mieke Erasmus, Mieke van Vuuren (onderwyser), Hayley Wedderspoon, Hayley Doherty en Jenell Booysen.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article