Die Augustus-vlooimark in Noordpark, Welkom, was oudergewoonte ’n saamkom-geleentheid vir familie en vriende van oor die Goudveld heen. Terwyl jy tussendeur die rye uitstallers wandel, word jy vriendelik gegroet en daar word verneem na jou en jou familie se gesondheid en welstand. Hier by die vlooimark verneem ’n mens van ’n kennis se bevordering

Geniet ietsie van alles

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article