9 Augustus
Erfdeel NG-gemeente hou van 09:00 tot 14:00 sy basaar. Etes, nagereg, pannekoek, gebakte produkte, rou vleis, vars groente en vrugte en lekkergoed sal te koop wees. Vir kinders sal gelblasters, springkastele, troeteldier-dieretuin, die Cheetahtrein en ander aktiwiteite wees.
Die Flamingo Rotary-klub en Goldfields Hospice se 36ste gholfdag vind by die Oppenheimer-gholfklub plaas. Die formaat is vierbal-alliansie-kiesspel. Dit kos R350 en dit sluit halfweg-verversings in. Kontak die Oppenheimer-gholfklub by 057 353 2131 of Audra Visser by 083 639 6982 of Dulcie Harris by 074 899 4164.
15 August
Praise and Worship Night at Swalukrans, Virginia, at 18:00. Free entry. Dial 083 923 9884 for more information.
20 August
The Goldfields Hospice Association’s annual general meeting at 18:00 at the Welkom MediClinic’s boardroom, Meulen Street. Dial 057-353-2152 for more information.
22 Augustus
Die opvoering Ouma is op pad vind by die Goudveld-Hoërskool in Welkom plaas. Daar is ‘n 13 jaar ouderdomsbeperking. Dit begin om 18:30 en kos R250 wat ‘n ete insluit. ‘n Kurkfooi van R50 geld.
28 August
The last of six Anglo Gold Ashanti pension and medical aid meetings will be held at the Welkom Retirement Village in Peridot Street (12:00 to 13:00) and Huis Oranje in Gimnasium Street (10:00 to 11:30). Call Ronnie Barlow-Jones on 083 308 5530.
Inskrywings oor konserte, kuns- en leefstyl-werksessies, optredes van kunstenaars en gassprekers, vroue-oggende, manne-aande en ander geleenthede ten bate van nie-winsgewende organisasies word gratis in Vista se dagboek geplaas. Stuur inskrywings met inligting, asook kontakname en -nommers, na marti.will@novusmedia.co.za.


