Tydens die kragmetings tussen die Hoërskool Diamantveld en Goudveld-Hoërskool Saterdag 25 Julie in die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks 2026, het Diamantveld geseëvier met 70 - 0 teen Goudveld. FOTO: Helena Barnard
Tydens die kragmetings tussen die Hoërskool Diamantveld en Goudveld-Hoërskool Saterdag 25 Julie in die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks 2026, het Diamantveld geseëvier met 70 – 0 teen Goudveld. FOTO: Helena Barnard

Diamantveld slaan toe

In die eerste Wesgrow-wedstryd van die nuwe kwartaal het die Goudveld-Hoërskool teen die Hoërskool Diamantveld in Kimberley te staan gekom. Diamantveld het uitstekende uitslae oor al drie sportkodes behaal.

Die netbalwedstryde is op ‘n hoë standaard beslis, terwyl die hokkie ook opwindende spel gelewer het. Diamantveld se seuns-

hokkiespanne was veral indrukwekkend en het al hul wedstryde gewen.

Wesgrow
dummy text

Op die rugbyveld het Diamantveld die besoekers oorheers. Goudveld kon nie daarin slaag om ‘n enkele punt aan te teken nie, terwyl Diamantveld die een oorwinning ná die ander behaal het.

Die eerstespan het die dag op ‘n hoogtepunt afgesluit met ‘n uitstekende vertoning en Goudveld oortuigend met 73 – 0 geklop.

LEES OOK: Reeks sover ‘n reusesukses(Opens in a new browser tab)

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article