Welkom-Gimnasium se eerste seunshokkiespan triomfeer oor Goudveld-Hoërskool met 2 – 0.

Harde werk en deursettingsvermoë beloon


Die derby van 2022 was groot pret vir die sportspanne van Welkom-Gimnasuim en die Goudveld-Hoërskool.

“Ek is so trots op hierdie groep seuns. Steeds onoorwonne in jul eerste derby.

“Die sege van 2 – 0 is nie te versmaai nie.

“Julle het gewys dat harde werk en deursettingsvermoë beloon word,” sê Marisa Steyn, afrigter van Gimnasium se eerste seunshokkiespan.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article