Kamohelo Moloke, ’n leerling aan die Goudveld-Hoërskool, het onlangs aan die Multi Green-atletiekbyeenkoms deelgeneem waarna hy in die Vrystaat-atletiekspan ingesluit is wat van 2 tot 5 April in Germiston aan die 100 m- en 200 m-nommer gaan deelneem. Hy is ook vir die Vrystaat-aflosspan gekies.
Deel van Vrystaat-atletiekspan
|

Deel van Vrystaat-atletiekspan
|

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-
Blink uit met kuns
Drie leerlinge van Goudveld-Hoërskool het baie goed gedoen by die Talent Africa -kompetisie. Hulle bring…
by
Vistaon
-

Gereed vir groter uitdagings
’n Jong krieketspeler van Welkom het ’n dubbele slag geslaan toe hy vir die Hoërskool…
by
Marti Willon
-

Volksblad matrikulant van die jaar finalis
Gekies as finalis: Ans-cilé du Plessis, ’n leerling aan die Goudveld-Hoërskool, is as een van…
by
Madli Grobbelaaron
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.
