’n Jong krieketspeler van Welkom het ’n dubbele slag geslaan toe hy vir die Hoërskool Fichardtpark se Kovsie Smash T20-toernooi as kaptein van sy o.14-span, die Guardians, gekies is en boonop as speler van die wedstryd aangewys is. Vian Boardman, ’n leerling aan die Goudveld-Hoërskool, is ná die toernooi gekies vir die span wat in Julie na Nederland sal toer. Die toernooi is deur die Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein aangebied, en spelers van 16 skole van oor die land heen het deelgeneem.
Gereed vir groter uitdagings
Marti Will
|

Verskaf
Gereed vir groter uitdagings
Marti Will
|

Verskaf
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Heel kranig
’n Jong Hennenman-krieketspeler, Jano Ross, het van 11 tot 14 Januarie aan die toernooi van…
by
Marti Willon
-

Skole pak mekaar in Wesgrow-stryd
Goudveld het die voortou geneem in die eerste chukka deur 'n goeie doel deur Cara…
by
Vistaon
-

Hoërskool Humansdorp gekies vir Oos-Kaapse gewigoptel
LEERLINGE van die Hoërskool Humansdorp was in die wolke nadat hulle gehoor het hulle is…
by
Hannes Schoemanon
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.
