Karlien van Jaarsveld van die Primê­re Skool Naudeville is gekies om ’n lid van Sing in Harmonie se nasionale senior koor te wees. Die Primêre Skool Naudeville en die St. Michael-skool se kore het op 19 Mei in Bloemfontein teen mekaar meegeding as deel van Sing in Harmonie, die grootste skoolkoorkompetisie in Suid-Afrika – gemeet aan televisieblootstelling prys­pakkette en die aantal inskrywings. Die name van die lede wat vir die nasionale junior en senior koor gekies is, is op 23 Junie landwyd bekend gemaak. Foto: Verskaf


Beïndruk met stem

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article