Vista
-
Welkom-Gimnasium se personeel het via Facebook dié bemoedigende boodskap aan die skool se leerlinge gestuur. Die boodskap lui: “To all our Gimmies. Ons verlang na julle. We miss you very much. We want you to know you are loved. Please stay safe. Liefde, julle Gimmie-onnies.”
-
The state of preparedness of the Mining Industry in phasing up operations in line with government directives.
-
Mayor suspended Racial slur has mayor in trouble The executive mayor of Matjhabeng, Nkosinjani Speelman, has been temporarily suspended from the ANC and public office.
-
Vista sal ten alle tye daarna streef om nuus op al sy platforms so aan te bied dat dit nie aanstoot gee, lasterlik is of iemand se privaatheid aantas nie. […]
-
Die organisasie Atletiek Suid-Afrika (ASA) het Maandag (16/03) aangekondig dat alle atletiekbyeenkomste, ongeag op watter vlak, vir 30 dae opgeskort is. Dit volg nadat pres. Cyril Ramaphosa Sondag (15/03) ’n nasionale noodtoestand weens die koronavirus verklaar het. Streng voorsorgmaatreëls is in plek gestel om die virus te bestry. ASA het ’n verbod op verskeie byeenkomste…
-
On Saturday (25/01) Claws received a call for help. The owner of Mr Air in Welkom had found an unwanted visitor in their shop. It was a white-throated rock monitor, commonly know as a legavaan. It is one of the largest lizards on the continent. Legavaans are known to be aggressive if cornered and can…
-
Vista wil ’n Facebook-album van huise met Kersversierings in die Goudveld skep, tesame met aanwysings van ’n Kersliggieroete vir sy lesers. Stuur die adresse van die huise of sakepersele wat met Kersliggies versier word na mwill@volksblad.com.
-
Suid-Afrika se voorste munisipale verkwister, die Matjhabeng-munisipaliteit wat die Vrystaatse Goudveld bedien, het Dinsdag ’n versoek ontvang om sy e-posargief, asook die skootrekenaars en selfone van amptenare in die finansiële afdeling aan die Zondo-kommissie te oorhandig.
-
A Uganda citizen, Sadaan Wakaza (39) pleaded guilty and was sentenced to five years in jail, suspended for five years, after he was arrested for fraud by the Hawks in Welkom. On 3 April Sadaan Wakaza and another man were arrested at the Bongani Nurses Home while they were involved in “washing black money.” The…
-
On Thursday, 14 March, at 18:15 Darius Coetzee took this photo of what looks like a tornado in the sky just outside of Welkom on the R73 at the Virginia and Riebeeckstad intersection.







