Vista
-
’n Groep van vyf professionele terapeute deel ’n praktyk-ruimte in Tweedestraat 15, Voorspoed-Oos, Welkom en werk as ’n span om enige probleem wat kinders moontlik kan hê aan te spreek.
-
Tien swemmers van die Primêre Skool Naudeville het op 7 en 8 Februarie aan die Noord-Vrystaat-interdistrik-swemgala in Sasolburg deelgeneem. Een van die swemmers, Sujané het ’n derde plek en ’n tweede plek behaal. Adriaan het vyf tweede plekke en twee derde plekke behaal, en Wian ’n derde plek.
-
Welkom’s very own running “twins” took part in Johannesburg’s first marathon of 2022, the Joburg North City Marathon, on Sunday (13/02).
-
Meer as 200 leerlinge van Welkom het die Sakkie vir ’n Sakkie Lekkers-projek ondersteun. Met die oorhandiging het die skool twee bussies vol artikels afgelaai.
-
Sibanye-Stillwater’s Beatrix Gold Mine has officially handed over a water reticulation infrastructure development project valued at more than R13 million to the Masilonyana Local Municipality.
-
Dit was ’n rampspoedige naweek vir mense wat tussen Bothaville en Allanridge moes ry.
-
Sabotasie, waterlekplekke en hoë waterverbruik lei daartoe dat sommige inwoners van Welkom nou reeds ’n vierde week sonder water is.
-
-
Three armed men robbed a Bultfontein business at gunpoint of cash and cellphones.
-
Inwoners van Riebeeckstad, Hennenman, groot dele van Welkom, Ventersburg en Odendaalsrus sit al dae lank sonder water nadat probleme met chemikalieë en ’n beskadigde elektriese motor tot die nuutste waterkrisis gelei het.

