Vista
-
-
Three armed men robbed a Bultfontein business at gunpoint of cash and cellphones.
-
Inwoners van Riebeeckstad, Hennenman, groot dele van Welkom, Ventersburg en Odendaalsrus sit al dae lank sonder water nadat probleme met chemikalieë en ’n beskadigde elektriese motor tot die nuutste waterkrisis gelei het.
-
The Virginia SAPS has a new station commander at its helm, and she means business.
-
-
Die Laerskool Riebeeckstad het op die Welkom-Volkskool se jaarlikse 2-uur-atletiekbyeenkoms puik prestasies behaal. Die Riebies het met altesaam 21 medaljes weggestap, waarvan 6 brons was, 9 silwer en 6 goud. Dié skool is ook as die byeenkoms se algehele wenner aangewys
-
Tref nog tweë in 2022 – Carina Stolk is ’n meisie van tweë. Sy is op 02/02/2000 om 14:20 in die Mediclinic Welkom gebore. Sy het dus vanjaar, op 02/02/2022, 22?jaar oud geword. Stolk is op haar oorlede oupa Johan Maree se 62ste verjaardag gebore.
-
-
Rassie Erasmus (54), ’n staatmaker in die Vrystaat se brandweer- en nooddienste, is Vrydag (04/02) oorlede. Francois Klaassen, wat jare lank sy vriend en kollega was, se skrywe is ’n huldeblyk aan hom:.
-

