Vista Avatar

Vista


  • Mining giant Harmony has partnered with the Matjhabeng Local Municipality to help boost and formalise the local economy.

    by

    on

    Big changes on horizon
  • The ill-famed stretch of the R30 provincial route between Allanridge and Bothaville has claimed yet another life.

    by

    on

    Another life claimed by deadly R30
  • ’n Motoris van Bronville is deur twee gewapende mans oorrompel, en sy selfoon en kontant gesteel, nadat hy vir hulle ’n saamrygeleentheid gegee het.

    by

    on

    Saamrygeleentheid word nagmerrie
  • Sewe lede van die Protea-volkspelelaer het aan die jaarlikse Volkspele-marathon in die saal van Dankbaar CVO Skool in Bloemfontein deelgeneem.

    by

    on

    Jonges pak jaarlikse uitdaging vir uithouers aan
  • ’n Rekeningkunde-olimpiade wat vanjaar ’n tweede keer aangebied is, het uitgekring om benewens leerlinge van die Vrystaat ook dié van die Noord-Kaap in te sluit.

    by

    on

    Getal syferkoppe wat hier tel vermenigvuldig
  • ’n Plaasvoorman van Ventersburg, Johan Beket (56), het Sondag ernstige brandwonde in ’n veldbrand opgedoen en twee vragmotorbestuurders is in ’n botsing beseer toe vlamme oor die N1 buite die dorp gespring het.

    by

    on

    Veldbrand-chaos laat drie in hospitaal beland
  • ’n Man van Welkom (36) wat kinderpornografie vervaardig en op die donkerweb versprei het, is in hegtenis geneem nadat Interpol die plaaslike polisie daarvan bewus gemaak het.

    by

    on

    Welkomse man aangekeer vir seksuele misdrywe met seuns
  • The Bronville Sports and Arts Festival was held for the first time this year on 7 August at the Bronville Stadium, and will become an annual event.

    by

    on

    Festival to be held annually
  • Die provinsiale georganiseerde misdaadeenheid het ’n soektog begin na vyf mans wat daarvan verdink word dat hulle ’n kitsbank in Ruben Mogosistraat, Nyakallong, opgeblaas het.

    by

    on

    Kitsbank opgeblaas
  • The church and her message have gone through different transformation processes over the centuries.

    by

    on

    Time has come for world to see and experience Christ in every Christian

Gift this article