Op 3 September het drie stoeiers van die Goudveld-stoeiklub aan die Vrystaat- kampioenskapsbyeenkoms in Bothaville deelgeneem. Al drie is gekies om die Vrystaat op die nasionale kampioenskapsbyeenkoms, wat van 6 tot 8 Oktober in Stellenbosch aangebied word, te verteenwoordig. Van links is Wiets Behr (afrigter), Xavier Rautenbach (o.9), Wiehan Behr (o.15) en Juan van Heerden (o.15). Al drie stoeiers het goue medaljes ontvang.Foto: Verskaf

Verower goud in kampioenskap

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article