Vista
-
Onmin wat al jare lank broei in die Welkom Retirement Village kom tot uitbarsting in hofstukke in die hooggeregshof in Bloemfontein waar ’n voormalige bestuurder en voorsitter van die raad van dié oord vir bejaardes in Welkom verlede week tot ’n on
-
Die Goudveld-kunsteakademie (GKA) het nie net drie spesiale eerbewyse tydens die internationale Stars of the Universe-kompetisie opgelewer nie, maar dié kunsskool se leerlinge het ook 16 goue medaljes in dié kompetisie verwerf.
-
Sangers van die Elize Visser-sangskool, in Virginia en Welkom, het in Desember en Januarie aan die virtuele Stars of the Universe internasionale kompetisie (virtueel) vir uitvoerende kunste deelgeneem.
-
-
Die krisis in Oekraïne het vir die wêreld gewys hoe kwesbaar ons internasionale voedselstelsels is en hoe kospryse die hoogte in kan skiet as insette skaars raak.
-
-
The water crisis in Matjhabeng, specifically Riebeeckstad, has reached critical levels, with taps in this suburb being dry for five weeks now.
-
“Geseënd is dié wat treur want hulle sal vertroos word” – Matteus 5:4.
-
-
“We are so grateful to celebrate 25 years of expanding the Kingdom of God through education”.










