Vista
-
-
-
-
Welkom-Gimasium’s first boys’ hockey team are from the left, front: Sonny Mogoaladi, Valentine Kgang (vice-captain), Marisa Steyn (coach), Mpho Lesenyeho (captain), Nandie Booyens (team manager), John-Henry Burrows and Aphiwe Nteng; middle: Moroosi Makole, Tshepo Radebe, Nameng Sehloho, Bohlale Mofokeng, Retshepile Rakatsinyane, Olwethu Mngonezule and Fumani Khoza; back: Prince Sitoe, Kayden Barrows, Duan Jacobs, Lorenzo Sardinha…
-
Die Goudveld-Hoërskool se eerste seunspan is van links JJ Janse van Rensburg, Marco Botha, Hanco de Beer, Lerato Mokhethi, Tikhedi Rakhalane, SG Hamman, Riegardt Erasmus, Lebo Komani (kaptein), Reghardt van der Westuizen (doelwagter), Dillen Radyn (onderkaptein), Piet le Roux, Bongi Kumalo, Waldo Barreto, Christo Swannepoel, Damian Dalhouzie, Christiaan Maritz en Ryan Martin
-
-
Die Goudveld-Hoërskool se eerste meisiespan is van links, voor: Caitlin van Kraayenburg, Megan Wepener, Kay-Lee Hall (kaptein) en Machell Luddick (doelwagter); agter: Danika Smith, Mienke Nieuwenhuis, Bianca Earle, Rihane Liebenberg, Cara Claassen, Mianique Lombard, Roxy Siebert (hoofafrigter), Chanelle de Klerk, Lin-Mari Kruger, Jenna-May Davis, Alicia Viljoen, Anchene du Plessis, Weré Joubert en Aimee O’Brien.
-
Tydens ’n gesamentlike intelligensie-gedrewe operasie buite Odendaalsrus het vier gespesialiseerde polisie-eenhede beslag gelê op 2 180 liter van die landbougif Round Up ter waarde van R436 000.
-
’n Buitelander (33) is 23 jaar tronkstraf opgelê vir moord en poging tot moord, waarvan 13 jaar vir agt jaar opgeskort word.
-
Die uitdrukking “Jesus is Here” word as die oudste belydenis in die kerk beskou.









