Vista
-
Vyf verdagtes wat verbind word met die moord op ’n Welkomse man op 3 Desember 2022 is deur die Valke aangekeer.
-
’n Suksevolle optrede Vrydag het gelei tot die ontdekking van groot hoeveelhede dagga- en Mandrax-tablette, asook die inhegtenisneming van 14 onwettige immigrante, tydens Operasie Shanela op die N1 by Ventersburg.
-
Die Griekwa- provinsiale groep, First Indigenous People of South Africa (Finsa), hou op 10 September ’n werksessie in Bronville.
-
Wiliam Goslette is as die nuwe adjunkhoof by die Primêre Skool Naudeville aangestel.
-
In the spirit of Heritage Month, we remember the Anglo American Intermine Dancing Championships that were held at the President Steyn Gold Mine in 1955.
-
Meer as 120 huishoudings in Odendaalsrus word ernstig benadeel deur die voortdurende en onverminderde rioolprobleme.
-
Summer is upon us and gradually the nights are getting warmer, the days are getting longer, but the gusty winds of August remain with us.
-
A joint rural safety community outreach programme assisted farm workers and learners in obtaining their legal South African documents.
-
A massive sinkhole was caused by a severe pipe burst in Bok Street Circle in Stateway. The pipe was repaired, but the road was never repaired, but the area was not properly refilled and tarred. This is dangerous and it is causing damage to vehicles using this road.
-









