Vista
-
-
The police are looking for the mother of a newborn baby girl found dead near a dog kennel at a house in Thabong, on Sunday, 24 September.
-
’n Soektog na sewe onbekende mans is geloods nadat ’n substasie naby Winburg van koperkabel beroof is.
-
Virtually 80% of the beleaguered Matjhabeng fleet was returned to the municipality, and services resumed as normal on Friday morning.
-
The Democratic Alliance (DA) motion requesting an SIU investigation into the Matjhabeng Local Municipality finances as well as provincial intervention to ensure financial recovery, was adopted by the National Council of Provinces in Parliament on Tue
-
AfriForum versoek dat die provinsiale regering ingryp en finansiële hulp aan die alreeds sukkelende Matjhabeng- munisipaliteit bied om te verseker dat basiese dienste steeds gelewer kan word.
-
The Hawks’ Priority Crime Specialised Investigation (PCSI) unit and the National Prosecuting Authority’s Asset Forfeiture Unit (AFU) have successfully secured a preservation order against alleged illegal mining kingpin Max Nelson Mlambo (38).
-
Die AfriForum-buurtwag in Bothaville het op 21 September weer die SAPD gehelp om kabeldiewe, waaronder Eskom-kontrakteurs, in twee afsonderlike voorvalle vas te trek.
-
Drie mans is gister deur die Kroonstad-landdroshof vir diefstal van beskermde plante ter waarde van meer as R2 miljoen, gevonnis.
-
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) se monetêrebeleidskomitee (MBK) het by 22 September se vergadering om die rentekoers vas te stel, die rentekoerse op 8,25% vasgehou.









