Louis Fourie het op 24 September sy derde groot stadmarathon voltooi. Hy het die beroemde Berlyn-marathon in sy beste tyd tot nog toe (03:34) voltooi. “Dit was my derde ster van die ses Majors. Ek het nou London, Chicago en Berlin gedoen, en volgende op die lys is die Boston-marathon,” sê Louis. Daar het verlede Dinsdag 48 000 atlete deur die strate van Berlyn gehardloop. “Dit was ’n ongelooflike ervaring en ek kan nie beskryf hoe dit voel om deur die strate van dié stad, met al die mense langs die pad wat jou ondersteun, te hardloop nie. Die Suid-Afrikaanse-vlag kleredrag trek ook baie aandag en mense van alle lande ondersteun jou,” sê hy met trots.
Louis oortref homself by die Berlyn-marathon met ‘n persoonlike beste tyd
Marti Will
|

Verskaf
Louis oortref homself by die Berlyn-marathon met ‘n persoonlike beste tyd
Marti Will
|

Verskaf
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Drawwers pak Chicago
Die Goudveld se eie marathon-legende, Louis Massyn, en sy spanmaat, Louis Fourie (Klein Massyn), het…
by
Marti Willon
-

Die groot nr. 6 wink
Matjhabeng se marathon-legende Louis Massyn gaan op 5 Maart aan sy sesde groot marathon ter…
by
Marti Willon
-

Louis verken die buiteland
Die Goudveld se eie marathon-koning, Louis Massyn, het sy derde marathon die maand voltooi.
by
Marti Willon
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.
