Vista
-
Die gospelgroep Onbeskaamd lei op 12 November om 09:00 die Erfdeel-gemeente Riebeeckstad se Kerssangdiens.
-
Dit is sekerlik die droom van enige Cheetah-ondersteuner om in lewende lywe die gesogte Curriebeker te kan vashou.
-
Sy het ’n hart van goud en is toegewyd aan haar skool, haar leerlinge en haar werk.
-
-
-
-
Welkom-swemmers is genoodsaak om hul eie gala in Bloemfontein aan te bied omdat die Matjhabeng-munisipaliteit hulle absoluut in die steek gelaat het.
-
Die multi-dissiplinêre operasie, Shanela dien misdaad ’n knou toe en die polisie gaan voort met sy greep op misdaad in die Vrystaat.
-
Met die Feesseisoen, en dae soos Swart Vrydag om die draai, is nou die ideale tyd om oor jou uitgawes te besin. Baie verbruikers bestee dan geld wat hulle nie het nie; of gebruik hul spaargeld.
-
Een huis en twee meenthuise met ’n gesamentlike waarde van R2 miljoen en R5 miljoen is onlangs aan die owerhede in Lesotho oorhandig. Dié geld is verkry uit die opbrengs van misdaad.










