Vista
-
-
-
-
’n Bekende inwoner van die Goudveld, brig. Victor Lesley Stewart (82) is op 10 Januarie ná lang sieke oorlede.
-
Die Kroonstad-gemeenskap in die Moqhaka-munisipaliteit spreek toenemende kommer uit omdat ’n kerkgebou wat aan ’n munisipale amptenaar verkoop is, omskep word in studenteverblyf.
-
Vandeesweek is 542 verdagtes tydens die polisie se multi-dissiplinêre Operasie Shanela vir ernstige misdade in hegtenis geneem.
-
The Ventersburg police is looking for a truck driver who allegedly shot one of the thieves who robbed his truck.
-
In vyf strawwe rondes van die hoofgeveg het Dricus ‘Stillknocks’ du Plessis (30) geskiedenis gemaak deur Suid-Afrika se eerste UFC-middelgewigkampioen ooit te word.
-
Die speaker van die Vrystaatse wetgewer, Zanele Sifuba, is baie beïndruk met die matriekklas van 2023 se uitslae.
-
Vir meer as ’n jaar het die beloftes om die Matjhabeng-munisipaliteit se rioolramp op te los, onvervuld gebly.










