Vista
-
-
-
Inwoners is bekommerd dat ’n herhaling sal plaasvind van die hartseervoorval waarin twee boeties in Januarie 2022 in ’n watergat by Bronville verdrink het.
-
The end to the seven week municipal strike was scarcely one day old when the senior management in the municipality, under directive of the mayor, rejected the agreement and chaos ensued.
-
In Welkom het die teenbende-eenheid ’n man vir dwelms en ’n tweede man en sy meisie vir poging tot moord en die onwettige besit van ammunisie, in hegtenis geneem.
-
The police’s Anti-Gang unit arrested three people for drug dealing in Odendaalsrus in one day.
-
Die Odendaalsrus-gemeenskap se opstand teen misdaad het verseker dat twee verdagtes wat by twee verskillende sake van moord en poging tot moord betrokke was, in hegtenis geneem is.
-
The Odendaalsrus community’s banding together and rising up against criminals ensured the arrest of two suspects accused of murder and attempted murder.
-
A 28-year-old man on his way to Mozambique to look for his father, has gone missing.
-
A man who was wanted by police for a rape incident in 2023, was arrested in Welkom on Monday, 4 March.










