Vista
-
-
-
Enigeen wat weens ouderdom of gesondheidsprobleme nie ’n stempunt kan besoek nie, kan aansoek doen om ? tuisstem uit te bring.
-
Lede van die Welkom anti-bende-eenheid het op Sondag 21 April inligting oor dwelms in Phomolong, Hennenman, opgevolg.
-
-
’n Landelike veiligheidsoperasie is deur Bultfontein, Hoopstad en Wesselsbron se landelike veiligheidskoördineerders en boere gehou.
-
Die gesamentlike polisieoptrede Operasie Vhutho Hawe is op 26 April in Ventersburg uitgevoer.
-
Binne drie dae het die Lejweleputswa-polisie toegeslaan op dwelmhandelaars en gemeenskapslede wat gepeupel geregtigheid uitgespreek het oor ’n vermeende dief.
-
Altesaam 35 atlete van die Harmony Striders-hardloopklub het aan die 56 km-wedloop van die Twee Oseane-marathon deelgeneem, en sewe het aan die 21,1 km deelgeneem.
-
Die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks se kragmeting tussen die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem (BVHS) en die Goudveld-Hoërskool het Saterdag 20 April plaasgevind.










