Vista
-
Thanduxolo Khalipha, executive mayor of Matjhabeng, has been forced to step aside.
-
Die Amari-skool in Welkom bied op Vrydag 2 Augustus ’n mark op die skoolterrein aan om geld in te samel vir die opknapping van die skool se koshuis.
-
-
-
-
-
Lede van die Riebeeckstad-gimnastiekklub het goed gevaar in Gimnastiek Suid-Afrika (Gimnastiek SA) se Zone-kampioenskap wat in Junie in Pinetown, KwaZulu-Natal, plaasgevind het.
-
Groot ontevredenheid heers oor die Vaal Sentrale Waterraad (VCW) se kennisgewing dat die watertoevoer na die Matjhabeng-munisipaliteit van Donderdag 25 Julie af beperk sal word. Die besluit is geneem weens die munisipaliteit se versuim om sy VCW-reke
-
“Die lewe is nie regverdig nie, en hierdie prestasie (om die Matrikulant van die Jaar-kompetisie te wen) gee jou ’n onregverdige voordeel in jou lewe vorentoe, bloot oor wat hierdie prestasie verteenwoordig.”
-
Huldeblyke het van oraloor ingestroom nadat ’n geliefde en bekende Goudvelder en oud-Springbokstoeier oorlede is.










