Vista
-
Operation Vala Umgodi ensures high police visibility leading to arrests of suspected illegal miners and immigrants.
-
The Welkom Publicity Association will hold a Combat Winter Blanket Campaign at this month’ People’s Market on Saturday at the Welkom Technical High School (HTS) sports grounds.
-
’n Man is in hegtenis geneem nadat die lyk van sy vrou met steekwonde by ’n informele nedersetting by Bothaville gevind is.
-
Nagenoeg 30 dagswemmers het die ysige water van die Modderrivier by Doringbos, Bloemfontein, op Saterdag 6 Julie aangedurf.
-
-
-
For almost a month now a significant staff shortage in Matjhabeng’s refuse removal department is hindering the full operation of refuse collection in the municipality.
-
’n Jaar terug was twee mediese dokters van Welkom nog vreemdelinge vir mekaar, en vandag is hulle gesamentlik as wêrelddanskampioene gekroon.
-
Die departement van minerale bronne en energie het die afgelope twee jaar versuim om ’n komitee te stig om Suid-Afrika se brandstofprysmetodologie te hersien.
-
Vier mense is in hegtenis geneem kort nadat ’n man in sy huis in Viljoenskroon vermoor is.










