Marti Will
-
It is a massive honor to lead the Gimmies’ first team hockey boys onto the field for this year’scderby against Goudveld. Our preparation is captured in one word: Believe. We believe in the hard work we’ve put in, we believe in the guidance of our coaches, and most importantly, we believe in the brothers standing…
-
Die Derby tussen Goudveld-Hoërskool en Welkom-Gimnasium is meer as net ‘n sportnaweek. Dit is deel van die geskiedenis, trots en hartklop van ons gemeenskap – ‘n tradisie wat oor dekades heen families, oudleerders, spelers en ondersteuners saamgebind het.
-
Reagen Krige, kaptein van Welkom-Gimnasium se eerste rugbyspan: As kaptein van Welkom-Gimnasium wil ek net sê hoe ongelooflik trots ek op elke speler in ons span is. Hierdie seisoen het […]
-
Willizé Watt, kaptein van Welkom-Gimnasium se eerste meisies- hokkiespan: Beste Gimmie-familie en hokkie-onder-steuners, die wag is verby. Die veld is reg, ons stokke is reg, en die Gimmies se harte […]
-
Hayley Wedderspoon, kaptein van Welkom-Gimnasium se eerste netbalspan: Carpe Diem – Gryp die dag – Derbydag is uiteindelik hier, die allerbelangrikste dag op ons netbalkalender. Wat ‘n absolute voorreg om […]
-
Johan Slabbert, Skoolhoof, Welkom-Gimnasium, se Derby 2026 boodskap: In Wekom-Gimnasium se 73ste bestaansjaar vind die 62ste Derby tussen twee topskole in die Vrystaat plaas. Die derby is en bly die […]
-
Tian Harmse, kaptein van Goudveld-Höerskool se eerste rugbyspan: Ons span het gedurende die voorseisoen baie hard gewerk om onsself fisies en geestelik voor te berei vir die uitdagings van die […]
-
Ek dra ons wapen met trots en voel bevoorreg om saam met so ‘n spesiale groep meisies die veld aan te pak. Hierdie seisoen het ons gewys wat dit beteken om hard te werk, vir mekaar op te daag en nooit op te gee nie.
-
Van die begin van die jaar af sien ek al uit om die derby te speel. Ná verlede jaar se wedstryd teen gimnasium voel ek, en elkeen in die span, dat ons ‘n punt het om vanjaar te bewys. Die span het gegroei deur die jaar en ek is opgewonde om ons goeie spangees en…
-










