Marti Will Avatar

Marti Will


  • The Weekly Community Soup Kitchen Initiative, led by St Dominic’s College and St Dominic’s Catholic Church, offers warm meals every Wednesday from 10:00 to 11:00 at the Fatima Centre. Supported by staff, students, and volunteers, the program relies on donations of food items to serve the community and aims to expand support as winter approaches.

    by

    on

    Hunger tackled with zeal
  • Die DA het ‘n dringende mosie in die Nala-munisipaleit ingedien ná die dood van ‘n negejarige kind en munisipale werkers as gevolg van blootgestelde elektriese infrastruktuur in Bothaville.

    by

    on

    Partye eis optrede nadat talle doodskok
  • In Wekom-Gimnasium se 73ste bestaansjaar vind die 62ste Derby tussen twee topskole in die Vrystaat plaas. Die derby is en bly die heel grootste gebeurtenis op Welkom se gemeenskapskalender.

    by

    on

    Welkom-Gimnasium Derby 2026 Goudveld-Hoërskool
  • It is a massive honor to lead the Gimmies’ first team hockey boys onto the field for this year’scderby against Goudveld. Our preparation is captured in one word: Believe. We believe in the hard work we’ve put in, we believe in the guidance of our coaches, and most importantly, we believe in the brothers standing…

    by

    on

    Together as one
  • Die Derby tussen Goudveld-Hoërskool en Welkom-Gimnasium is meer as net ‘n sportnaweek. Dit is deel van die geskiedenis, trots en hartklop van ons gemeenskap – ‘n tradisie wat oor dekades heen families, oudleerders, spelers en ondersteuners saamgebind het.

    by

    on

    Bou tradisie op sportveld
  • Reagen Krige, kaptein van Welkom-Gimnasium se eerste rugbyspan: As kaptein van Welkom-Gimnasium wil ek net sê hoe ongelooflik trots ek op elke speler in ons span is. Hierdie seisoen het […]

    by

    on

    Trots, eenheid dryf die span
  • Willizé Watt, kaptein van Welkom-Gimnasium se eerste meisies- hokkiespan: Beste Gimmie-familie en hokkie-onder-steuners, die wag is verby. Die veld is reg, ons stokke is reg, en die Gimmies se harte […]

    by

    on

    ‘Laat die hokkie  praat’
  • Hayley Wedderspoon, kaptein van Welkom-Gimnasium se eerste netbalspan: Carpe Diem – Gryp die dag – Derbydag is uiteindelik hier, die allerbelangrikste dag op ons netbalkalender. Wat ‘n absolute voorreg om […]

    by

    on

    Gryp die derby met goeie sportmangees aan en gee jou beste
  • Johan Slabbert, Skoolhoof, Welkom-Gimnasium, se Derby 2026 boodskap: In Wekom-Gimnasium se 73ste bestaansjaar vind die 62ste Derby tussen twee topskole in die Vrystaat plaas. Die derby is en bly die […]

    by

    on

    Gimmies gereed vir stryd
  • Tian Harmse, kaptein van Goudveld-Höerskool se eerste rugbyspan: Ons span het gedurende die voorseisoen baie hard gewerk om onsself fisies en geestelik voor te berei vir die uitdagings van die […]

    by

    on

    Span draf met veggees op veld

Gift this article