Nege atlete van Welkom-Gimnasium is vir die Vrystaatspan gekies, wat aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe tussen 15 en 18 Maart in Germiston gaan deelneem. Van links, voor: Tshepo Radebe, Lynn-Mari Louw, Leané van Jaarsveld, Melissa Behr en Jeralle Eksteen

Gekies vir provinsiale span

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article