Drie personeellede van die Orion-vaardigheidskool in Welkom is op 1 April in bevorderingsposte aangestel. Van links is Madelein Eloff (departementshoof van vroeë kinderontwikkeling en persoonlike en sosiale welstand), Michelle Schoonraad (departementshoof van Afrikaans en praktiese onderrig vir meisies) en Schalk Bosser (adjunkhoof).Foto: Verskaf


Meld aan vir nuwe poste

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article